Where

Produksie Assistent

Stick A Label CC
Kraaifontein Full-day Full-time

Description:

'n Maatskappy geleë in Parow is opsoek na 'n Produksie Assistent.


3 Maande proefperiode vir Permanente aanstelling.


Vereistes:

-Matrieksertifikaart

-Ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels)

-MOET syfervaardig wees

-Doeltreffende kommunikasievaardighede

-MOET rekenaarvaardig wees (Excel & Outlook)

-Goeie "data capturing" vaardighede

-Goeie mense verhouding

-Goeie telefoon etiket

-Moet onder druk kan funksioneer

-Take doelgerig en op tyd afhandel

-Moet in 'n span kan werk

-Geldige bestuurs lisensie

-Sou die werk dit vereis, sal daar van jou verwag word om tyd tot tyd oortyd te werk teen normale oortyd tariewe.


Indien jy aan die bogenoemde vereistes voldoen, stuur jou CV en afskrif van jou Matrieksertifikaart deur na juanita@stickalabel.co.za


Dui asseblief jou salarisverwagting aan in jou e-pos.


Geen aansoek wat deur Gumtree gestuur word sal aanvaar of na gekyk word nie.


Verwys asseblief na die posbeskrywing wanneer jy aansoek doen.


Neem kennis indien jy nie binne 5 werksdae van ons af gehoor het nie, dat jou aansoek onsuksesvol was.

20 Jan 2026;   from: gumtree.co.za

Similar jobs

  • Brilliance Bluestar
  • Kraaifontein
Description: Ontvangsdame & Junior Admin Assistent Brilliance BlueStar is deur Sanlam gemagtig om persoonlike finansiële adviesdienste te lewer. Ons benodig ’n goed-georganiseerde, betoubare ontvangsdame / admin assistent met ‘n oog vir detail, wat dag- ...
a day ago