Description: Worcester Ons is opsoek na ‘n geskikte kandidaat wat die administratiewe funksie van die plaaskantoor op ‘n halfdag basis, drie keer ‘n week kan behartig. Dit is ‘n kraamverlof aflos pos vir 6 maande , met die potensiaal om permanent te word. ...
a day ago