Where

INTERNE OUDITEUR

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Upington Full-day Full-time

Description:

Ons kliënt, ’n gevestigde organisasie, is op soek na ’n professionele en analitiese individu in die volgende pos:

INTERNE OUDITEUR
UPINGTON

Vereistes:

  • Graad en/of diploma in Interne Ouditkunde of Finansiële Rekeningkunde (BCom of gelykwaardig) met professionele registrasie (SAIPA, SAICA of CIA)
  • Minstens 3-5 jaar ondervinding in ’n soortgelyke posisie
  • Goeie kennis van interne beheermaatreëls en risikobestuur
  • Bogemiddelde menseverhoudinge
  • Uitstekende verslagdoening- en kommunikasievaardighede
  • Bogemiddelde rekenaarvaardighede
  • Geldige bestuurslisensie

Verantwoordelikhede

  • Oorsig, ontwikkeling en hersiening van interne kontroles en finansiële en operasionele prosesse
  • Identifisering van swakhede, risiko’s en moontlike bedrog
  • Uitvoer van risiko-gebaseerde oudits
  • Assessering van nakoming van toepaslike wetgewing en statutêre vereistes
  • Evaluering van risiko’s en aanbevelings vir risikovermindering
  • Ondersoek en verslagdoening rakende bedrog of moontlike bedrieglike aktiwiteite
  • Monitering van regstellende stappe en uitvoering van opvolg-oudits

Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing JUIA aan recruitment@ovdm.co.za teen nie later as 27 Februarie 2026

Requirements:

20 Feb 2026;   from: careers24.com

Similar jobs

  • Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
  • Upington
... in die volgende pos: INTERNE OUDITEUR UPINGTON Vereistes: Graad ... in die volgende pos: INTERNE OUDITEUR UPINGTON Vereistes: Graad ... in die volgende pos: INTERNE OUDITEUR UPINGTON Vereistes: Graad ... in die volgende pos: INTERNE OUDITEUR UPINGTON Vereistes: Graad ...
2 days ago

... in die volgende pos: INTERNE OUDITEUR UPINGTON Vereistes: Graad en/ ... soortgelyke posisie Goeie kennis van interne beheermaatreëls en risikobestuur Bogemiddelde ... soortgelyke posisie Goeie kennis van interne beheermaatreëls en risikobestuur Bogemiddelde ...