Description:
Ons maatskappy is opsoek na ‘n verkoops dame wat goed is met kliente terwyl ook sterk administratiewe eienskappe besit. Die pos is goed geskik vir iemand wat kan werk met ‘n wye verskydenheid persone op ‘n vriendelike en respekvolle wyse.
Ons vereis die volgende ondervinding:
- Uitmaak van verkoops kaarte (jobkaarte)
- Berekening van kwotasies
-Bestellings kan neem en plaas
-Voorraad opname
- Goeie telefoon etiket
- Goed met somme
- Voordeel sal gegee word vir persone wat tegniese tekeninge verstaan en bending schedules kan uitwerk
- Voordeel sal gegee word vir persone wat ondervinding het in die wyn / staal bedryf
-Kan leierskap neem as die bestuurder nie op kantoor is nie
-Moet goed kan werk onder druk
-Bereid wees om ekstra ure in te sit as dit nodig raak
Die pos is onmiddelik beskikbaar, dus is dit noodsaaklik dat die geskikte persoon nie ‘n kennisgewing periode het met enige huidige posisies nie.
As u belangstel, stuur asb u cv en salaris verwagtinge na admin@tlmaintenance.co.za