Where

DIESELWERKTUIGKUNDIGE

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Upington Full-day Full-time

Description:

Ons kliënt, het ʼn geleentheid beskikbaar vir ’n betroubare, pligsgetroue en detail-georiënteerde

kandidaat in die volgende pos:

DIESELWERKTUIGKUNDIGE

UPINGTON OMGEWING

Vereistes

· Gekwalifiseerde Diesel Werktuigkundige (Rooi seël) met minstens 3 jaar praktiese ondervinding in verkieslik plaasimplemente, landboutoerusting en swaardiens vragmotors (veral Scania)

· Ondervinding met foutopsporing, herstelwerk en diens van diesel enjins

· Vermoë om onafhanklik sowel as in ’n span te werk

· Goeie probleemoplossingsvaardighede en tegniese insig

· Geldige bestuurslisensie

Verantwoordelikhede:

· Diagnoseer, diens en herstel van diesel aangedrewe voertuie en toerusting

· Uitvoer van voorkomende instandhouding

· Identifiseer en oplos van meganiese en tegniese foute

· Verseker dat werk volgens veiligheids- en kwaliteitstandaarde gedoen word

· Rekordhouding van herstelwerk en diensaktiwiteite

· Algemene werkswinkel- en toerusting instandhouding

Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing MDWA voor 28 Februarie 2026 aan recruitment@ovdm.co.za

19 Feb 2026;   from: careers24.com

Similar jobs

  • Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
  • Upington
... kandidaat in die volgende pos: DIESELWERKTUIGKUNDIGE UPINGTON OMGEWING Vereistes · Gekwalifiseerde Diesel ...
3 days ago