Description:
- Skep oortuigende en insiggewende verslae en kontroleskerm deur Power BI te gebruik om bevindings aan belanghebbendes te kommunikeer;
- Stel statistiese data van die Finansiële- en Kleinhandelseenhede saam en versprei dit gereeld aan relevante belanghebbendes;
Minimum Graad 12 kwalifikasie; Relevante tersiêre kwalifikasie met fokus op Besigheid / Finansies / R ekeningkunde / Ekonomie of 3 jaar werkservaring in die Krediet- / Bank- / Finansiële bedryf sal as vereiste dien; En of 3 jaar werkservaring in VVPB-kleinhandel/FMCG bedryf. Begrip van data-ontledingskonsepte sal as vereiste dien; Data-ontledings sertifikaat of bewese 3 jaar werkservaring in data-analise en visualisering in die Krediet- / Bank- / Finansiële bedryf sal as vereiste dien; of data analise en visualisering in VVPB (kleinhandel/FMCG bedryf. Sterk rekenaarvaardigheid en bevoegdheid in MS Office; Sterk kundigheid in Power BI / Tableau of ander data-visualiseringsinstrumente sal as vereiste dien; Ervaring me t SQL en databasisse soos MySQL, MS SQL en PostgreSQL sal voordelig wees; Kennis van data-ingenieurskonsepte en -nutsmiddels sal voordelig wees; Kennis van Python sal voordelig wees; Uitstekende analitiese en probleemoplossingsvaardighede sal as vereiste dien; Sterk kommunikasievaardighede om komplekse data-bevindings aan nietegniese belanghebbendes oor te dra; Uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede; Detailgeoriënteerd, met die vermoë om onafhanklik te werk en veelvuldige take gelyktydig te bestuur; n Proaktiewe houding t
13 Feb 2026;
from:
gumtree.co.za