Description:
Winkel in Paarl is opsoek na 'n hardwerkende persoon, wat spertyd gedrewe is.
Posbeskrywing:
- Skakelbord
- Debiteure liasering
- Krediteure liasering
- Cashups (dageinde kontrole en liasering soggens)
- Kleinkas
- Skryfbehoefte beheer
- Verantwoordelik vir algemene netheid in Finansies kantore
- Assisteer met debiteure rekening navrae
- Assisteer met krediteure rekons
- Persoonlike assistent take vir eienaar en Finansiële Bestuurder
- Alle admin take in die Finansies/Admin afdeling
- Ad hoc take
Vereistes vir die pos:
- Minimum 5 jaar ondervinding in 'n pos met soortgelyke take.
- Basiese finansiële kennis
- Goeie rekenaar vaardighede, veral in excel.
- Goeie telefoon etiket en ten volle Afrikaans en Engels magtig
- Netjies en stiptelikheid
Stuur CV na paarl.vacancies@gmail.com (slegs aansoeke aan hierdie e-pos address sal aanvaar word)
Meld asseblief u verwagte salaris en beskikbaarheid, in u dekbrief.
Geen onervare persone sal in aanmerking geneem word vir hierdie pos nie.
Aanvaar u aansoek as onsuksesvol, as u nie binne 2 weke, na u aansoek, terugvoering vanaf ons ontvang het nie.