Description:
Ek is op soek na 'n Afrikaanssprekende dame wat na-uurs vir 2.5 tot 3 ure my kan help met basiese adminwerk by my huis. Persoon moet werksondervinding he en rekenaarvaardig wees met n kennis van Excell (nie net 'n kursus gedoen het nie). Dae/werkstye kan onderling gereel word bv 2 of 3x per week. Skakel asb 0699940957 om 'n afspraak te reel en moet nie net 'n cv whatsapp nie asb. Eie vervoer gaan nodig wees.
07 Feb 2026;
from:
gumtree.co.za