Where

Intermediere fase onderwyser

Recruit
Grabouw Full-day Full-time

Description:

'n Privaat skool in Somerset Wes het 'n oop pos vir 'n onderwyseres in die intermediere fase en senior fase. - Somerset Wes.

Die vakke wat aangebied moet word is:


Afrikaans Graad 6 tot 8

Drama Graad 6 tot 8

Fisiese oefening Graad 6 tot 8

Sosiale Wetenskappe Graad 7 en 8

Lewens orientering Graad 7 en 8


Die aansoeke vir die pos sluit op 04 Februarie 2026.

Die onderwyser moet die kinders en die skool se belang op die hart dra.

Die onderwyser moet ten volle gekwalifiseerd wees.

Die skool is geregistreer by die WKOD.

Die onderwyser moet in besit wees van 'n SACE nommer.


Stuur asb u CV en bewys van vorige werkgewers aan die e-pos adres in die advertensie.


Ons sien uit daarna om van u aansoeke te ontvang.



02 Feb 2026;   from: gumtree.co.za