Description:
ADMINISTRASIE - EN TELESALES VERTEENWOORDIGER - Posisie beskikbaar in Ruimsig (Naby Cradlestone Mall). Ek is opsoek na 'n ervare administrasie en "telesales" verteenwoordiger in die Ruimsig area, met vorige ondervindin in langtermynversekering en beleggings. (Discovery Lewens en Invest) Vereistes: Vorige ondervinding (2 jr) in die Lewensversekerings en Beleggings bedryf. 2) Uitstekende telefoonetiket en kommunikasievaardighede 3) Die vermoe om saam in 'n span te werk, mooi gesindheid en nie-roker. Indien jy aan bogenoemde vereistes voldoen en in die pos belangstel stuur jou CV na sonja@dirkbouwer.co.za
26 Jan 2026;
from:
gumtree.co.za