Where

Produksie Bestuurder

HR Dynamics
Beaufort West Full-day Full-time

Description:

'n T oonaangewende verpakker van sitrus vir die uitvoermark bedryf ‘n pakhuis in die Citrusdal/Clanwilliam omgewing. Weens volgehoue groei word die dienste van 'n Produksie-/Paklyn Bestuurder verlang.

Die aangewese kandidaat sal verantwoordelikheid gedurende sy/haar skof moet neem vir die totale sitrus paklyn vanaf ontvangs tot en met versending inbegrepe die opkleur funksie en sal aan die Pakhuisbestuurder rapporteer.

Die sleutel prestasie areas van die pos sluit ondermeer die volgende in:

  • Beplan, koördineer en bestuur skofte, alle hulpbronne, toerusting en kwaliteit effektief om produksieteikens en gespesifiseerde verpakkingsinstruksies te bereik.
  • Bestuur operasionele doeltreffendheid om vertragings te beperk en stilstande te minimaliseer
  • Bestuur en o ptimale aanwending van permanente en seisoenale arbeidsmag.
  • Handhawing van goeie arbeidsverhoudinge asook die opleiding en afrigting van personeel
  • Verseker dat 'n hoë vlak van kwaliteit, veiligheid en higiëne standaarde gehandhaaf word en dat die span voldoen aan standaard bedryfsprosedures en gesondheids- en veiligheidsregulasies
  • Byhou van produksierekords en statistiek vir akkurate rapportering en verslagdoening
  • Voorraadbestuur

Requirements:

  • Interpersoonlike Vaardighede: 3 to 4 years
  • Produksiebestuur: 3 to 4 years

Minimum Vereistes

Daar word gesoek na persone wat oor ten minste 3 jaar ondervinding van bogenoemde aspekte in ’n toesighoudende hoedanigheid binne ‘n vrugteverpakkings omgewing beskik en wat aan die volgende spesifieke vereistes voldoen :

  • Ten minste graad 12 , maar ‘n na-skoolse kwalifikasie in landbou- of produksiebestuur sal as aanbeveling dien
  • Buitengewone interpersoonlike vaardighede om met kliënte, kollegas en ondergeskiktes goeie verhoudinge te handhaaf en te kan kommunikeer
  • Aanvoeling vir meganiese/elektroniese toerusting
  • Gedemonstreerde begrip van voedselveiligheidsregulasies en kwaliteitstandaarde
  • Fyn ingesteldheid m.b.t. fout identifisering en -naspeuring
  • Bogemiddelde rekenaargeletterdheid en -vaardigheid
  • Vermoë om d.m.v. voorbeeld leiding aan ondergeskiktes te verleen

12 Jan 2026;   from: careers24.com

Similar jobs

  • HR Dynamics
  • Beaufort West
... word die dienste van 'n Produksie-/Paklyn Bestuurder verlang. Die aangewese kandidaat ... word die dienste van 'n Produksie-/Paklyn Bestuurder verlang. Die aangewese kandidaat ... word die dienste van 'n Produksie-/Paklyn Bestuurder verlang. Die aangewese kandidaat ...
a day ago

... groei word die dienste van 'n Produksie-/Paklyn Bestuurder verlang. Die aangewese kandidaat ...
a day ago