Where

GRAANPLAAS BESTUURDER (PORTERVILLE)

Job Placements
Whittlesea Full-day Full-time

Description:

Ons kliënt, wat geleë is te Porterville, is op soek na ’n goed betroubare en pligsgetroue persoon om ’n sleutelrol in die bestuur van die dag-tot-dag funksies te kan verrig.

VERANTWOORDELIKHEDE

Moet meganies baie sterk aangelê wees Moet onafhanklik kan werk en selfstandig verantwoordelikheid kan neem Die suksesvolle kandidaat sal persoonlik verantwoordelik wees vir en die fisiese uitvoering van alle kern graanproduksie-aktiwiteite, insluitend: Plant Stroop Bemesting Herstel, diens en instandhouding van plaasvoertuie, trekkers en landbou-implemente Toesig oor daaglikse plaasaktiwiteite en personeel waar van toepassing Verantwoordelik vir ordelike bestuur van toerusting en werksomgewingsveiligheid

MINIMUM VEREISTES

Graad 12 Minimum 3 jaar ervaring in graanboerdery Uitstekende meganiese kennis en praktiese vaardighede Vermoë om seisoenaal onder druk te werk en bereid om langure te werk Goeie probleemoplossings- en besluitnemingsvaardighede Geldige bestuurslisensie Tersiêre landbou kwalifikasie sal ‘n voordeel wees Meganiese kennis van spesifiek New Holland trekkers en stropers kan voordelig wees.

AANSOEK SLUITINGSDATUM: 11 JANUARIE 2026

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.


01 Jan 2026;   from: gumtree.co.za