Where

Packaging Technician / Verpakkingstegnikus

Job Placements
Maile Full-day Full-time

Description:

Verpakkingstegnikus

Area: Citrusdal

Salaris: Markverwant en onderhandelbaar, afhangende van ondervinding.

Ons kliënt is ‘n gevestigde speler in die rooibosbedryf en spesialiseer in die produksie, verwerking, verpakking en uitvoer van hoëgehalte rooibostee. Ons bied tans ‘n uitstekende geleentheid vir ’n tegnikus om by ons span aan te sluit as Verpakkings Tegnikus.

Doel van die posisie:

Om verantwoordelikheid te neem vir die instandhouding, onderhoud en herstel van produksie- en verpakkingsmasjiene. Om optimale effektiwiteit op produksie- en verpakkingsmasjiene te verseker.

Kernverantwoordelikhede:

Algemene meganies en elektriese onderhoud en herstelwerk. Verseker optimale effektiwiteit van produksie- en verpakkingsmasjiene deur monitering, foutopsporing, onderhoud en aanpassings. Beperk verpakkingsmateriaal afval deur te verseker dat produksie- en verpakkingsmasjiene optimaal werk. Samestelling van ’n effektiewe onderhoudskedule van produksie- en verpakkingsmasjiene en die uitvoering daarvan. Bestuur staantye van produksie- en verpakkingsmasjiene. Ondersteuning met personeelbestuur van die afdeling. Verseker dat werksarea netjies is en dat veilige werksprosedures gevolg word en aan voedselveiligheid standaarde voldoen word.

Vereistes:

Toepaslike naskoolse kwalifikasie of ondervinding sal in jou guns tel Sterk praktiese tegniese aanvoeling en belangstelling in masjinerie en meganisasie Elektriese aanleg en ondervinding Meganiese aanleg en ondervinding Probleemoplossing vaardighede Uitstekende kommunikasie- en leierskapsvaardighede om effektief met personeel en departemente te skakel. Minimum 1 jaar toepaslike ervaring in ‘n industriële, verwerking- of verpakkingsomgewing


22 Dec 2025;   from: gumtree.co.za

Similar jobs

  • Hire Resolve
  • Maile
A leading hydraulics and industrial engineering solutions company is looking for an experienced Service Technician with strong experience in hydraulic and electrical system installation, commissioning, fault-finding, and maintenance to join their te...
19 days ago
  • Hire Resolve
  • Maile

Description:

A leading hydraulics and industrial engineering solutions company is looking for an experienced Service Technician with strong experience in hydraulic and electrical system installation, commissioning, fault-finding, and ...

19 days ago
  • Hire Resolve
  • Maile

Description:

A leading hydraulics and industrial engineering solutions company is looking for an experienced Service Technician with strong experience in hydraulic and electrical system installation, commissioning, fault-finding, and ...

19 days ago
  • Hire Resolve
  • Maile

Description:

A leading hydraulics and industrial engineering solutions company is looking for an experienced Service Technician with strong experience in hydraulic and electrical system installation, commissioning, fault-finding, and ...

19 days ago