Where

LANDBOUKUNDIGE

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
De Aar Full-day Full-time

Description:

Ons wag op aansoeke van dinamiese, selfgedrewe, sterk analitiese persone met die vermoë om onafhanklik onder druk te kan funksioneer.

LANDBOUKUNDIGE

KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:

- Die suksesvolle kandidaat moet ‘n mens-mens wees met bogemiddelde kommunikasie- en rekenaarvaardighede in MS Office.

- ‘n Toepaslike B.Sc.-Graad (of hoër) in wingerdbou/hortologie (of ‘n toepaslike B.Sc. graad in grondkunde) of gelykwaardige kwalifikasie, met sterk landboukundige agtergrond.

- Minimum ervaring van 3 jaar+, ondersteun deur goeie kennis van die omgewing, die wingerdbedryf, langtermyn Noordkaap visie en betrokkenheid in die boerdery gemeenskap.

- Gewilligheid om te reis.

- Sterk organiserings-, administratiewe- en voorleggings vaardighede.

- Goeie projekbestuur vaardighede.

Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik wees vir die volgende sleutel prestasie areas :

- Skryf van projekvoorstelle, saamgestel uit navorsing behoeftes.

- Uitvoer / Koördinering en beoordeling van proewe en proefblokke.

- Optrek en versprei van verslae en aanbevelings rakende bevindings.

- Inligting verspreiding rakende nuutste bedryf-standaarde en tendense en gebruik van nuwe produksie praktyke en aanwending van nuwe tegnologie.

- Bou en ontwikkel van goeie samewerking en oop kommunikasie met strategiese vennote en produsente.

- Bepaling van opleiding-, befondsing- en produsente behoeftes.

- Onderrig en fasiliteer van studente by ons Wingerd-akademie.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf, aan pos gekoppel. Verdere studie geleenthede word ook aangebied.

ALLE AANSOEKE SAL STRENG VERTROULIK HANTEER WORD

Rig u volledige CV met verwysing MVLK voor 15 Januarie 2026 aan recruitment@ovdm.co.za

Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was

18 Dec 2025;   from: careers24.com

Similar jobs

  • Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
  • De Aar
... onder druk te kan funksioneer. LANDBOUKUNDIGE KAKAMAS OMGEWING Vereistes: - Die suksesvolle ... ) of gelykwaardige kwalifikasie, met sterk landboukundige agtergrond. - Minimum ervaring van 3 jaar ...
22 days ago
  • Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
  • De Aar
... onder druk te kan funksioneer. LANDBOUKUNDIGE KAKAMAS OMGEWING Vereistes: - Die suksesvolle ... ) of gelykwaardige kwalifikasie, met sterk landboukundige agtergrond. - Minimum ervaring van 3 jaar ...
22 days ago