Description:
Verkoopsdame Gesoek – Opmark Klereboetiek, Pretoria ✨
’n Eksklusiewe klereboetiek in Pretoria is op soek na ’n ervare en stylvolle Verkoopsdame om by hul dinamiese span aan te sluit.
Vereistes:
-
Minimum 3 jaar ondervinding in kleinhandel-verkope
-
Vlot Afrikaans (verpligtend)
-
Netjies, goed versorg en klantediens-gefokus
-
Sterk kommunikasie- en verkoopsvaardighede
Salaris: R12 000 – R15 000 plus insentiewe
Geïnteresseerde kandidate kan hul CV’s e-pos na: Khula.1@mweb.co.za
25 Nov 2025;
from:
gumtree.co.za