Where

Werktuigkundige Landbou

Van Greunen Boerdery
George Full-day Full-time

Description:

Van Greunen Boerdery, 'n gevestigde boerderyonderneming in George, benodig 'n werktuigkundige. Persone met toepaslike opleiding en ondervinding is welkom om aansoek te doen en deel te word van die dinamiese span van Van Greunen Boerdery. Die vereistes vir die pos is goeie tegniese kennis en ondervinding. Goeie tegniese kennis van vragmotors, bakkies en tegnologie word aanbeveel. Aansoekvorms is beskikbaar by vacancies@vangreunenbdy.co.za U volledige aansoekvorm vergesel met cv sal oorweeg word. Sluitingsdatum vir aansoeke is 4 Augustus 2025.
25 Jul 2025;   from: gumtree.co.za