Where

OFTALMOLOGIESE ASSISTENT

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Upington Full-day Full-time

Description:

Ons kliënt. ʼn mediese praktyk benodig die dienste van ‘n hulpvaardige en georganiseerde persoon met uitstekende interpersoonlike vaardighede en ‘n sterk ingesteldheid tot dienslewering aan pasiënte as ‘n

OFTALMOLOGIESE ASSISTENT

UPINGTON

Die suksesvolle kandidaat sal ‘n opleidingstydperk van ongeveer twee jaar deurloop en formele studies se koste word deur die werkgewer gedra. Die suksesvolle kandidaat sal dus ‘n erkende kwalifikasie van die Suid-Afrikaanse Raad op Gesondheidsberoepe verwerf.

Vereistes:

- Die ideale kandidaat sal Wiskunde HG op skool geslaag het en sal verkieslik reeds oor ‘n tersiêre kwalifikasie beskik.

- Professionele voorkoms en aanpasbaarheid

- Moet bereid wees om fleksie-ure te werk.

Verantwoordelikhede behels:

- Daaglikse pasiënt interaksie.

- Akkurate gebruik van oftalmologiese toerusting.

‘n Bogemiddelde vergoedingspakket en die geleentheid om te werk in ‘n aangename, professionele werksomgewing word aangebied.

Rig u aansoek en CV met verwysing JEK voor 08 Augustus 2025 aan recruitment@ovdm.co.za

Indien u nie binne drie weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

23 Jul 2025;   from: careers24.com

Similar jobs

  • Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
  • Upington
... tot dienslewering aan pasiënte as ‘n OFTALMOLOGIESE ASSISTENT UPINGTON Die suksesvolle kandidaat sal ... pasiënt interaksie. - Akkurate gebruik van oftalmologiese toerusting. ‘n Bogemiddelde vergoedingspakket en die ...
9 days ago