Where

Landbou Tegniese Produksie Bestuurder (Patensie)

Staff Solutions PMP
Alice Full-day Full-time

Description:

Ons is op soek na ’n ervare Landbou Tegniese Produksie Bestuurder om die tegniese aspekte van sitrus- en kweekhuisproduksie te bestuur. Die rol vereis kundige beplanning, uitvoering en monitering van kernboerderyprosesse soos plaagbeheer, bemesting, besproeiing, asook die ontwikkeling en bestuur van plantprogramme, kultivarproewe en produksiegehalte. Pos is gebaseer in Patensie - Oos Kaap
22 Jul 2025;   from: gumtree.co.za

Similar jobs

... op soek na ’n ervare Landbou Tegniese Produksie Bestuurder om die tegniese aspekte van sitrus- en ... Patensie Oos Kaap. Ons is op soek na ’n ervare Landbou Tegniese Produksie Bestuurder om die tegniese ...
11 days ago
Description: New role is available for a Agriculture Technical Production Manager for a citrus and greenhouse production. The role will be based in Patensie. We are seeking an experienced Agriculture Technical Manager to oversee the technical aspects of ...
11 days ago