Description:
JUNIOR Admin posisie beskikbaar in Muldersdrift - Moet dadelik kan begin
(R5000 - R6500 p/m afhangende van ondervinding)
LET WEL: Hierdie is n' "entry-level" junior posisie, met geleentheid om te groei
- Tussen 19 en 25 jaar oud
- Moet basise Outlook kennis hê om afsprake te maak in die kalender
- Akkurate Spelling, netjies, profesioneel en baie georganiseerd
- Moet in 'n hoë-druk omgewing kan aanpas en instruksies akkuraat en spoedig kan uitvoer
- Moet Afrikaans vlot kan praat, lees, skryf en verstaan
- Bestuurslisensie n' plus
Om aansoek te doen: Stuur die volgende dokumente en inligting na jobs@revaro.co.za
-CV
-Matriek Sertifikaat
-Enige ander kwalifikasies
-ID
-Laaste 3 salaris strokies (indien van toepassing)
-Minimum salaris verwagting om mee te begin
-Beskikbaarheid om te begin