Description: Van Greunen Boerdery, 'n gevestigde boerderyonderneming in George, benodig 'n junior bestuurder vir 'n suksesvolle melkplaas. Persone met toepaslike opleiding of ondervinding is welkom om aansoek te doen en deel te word van die dinamiese ...
a day ago