Description: Afrikaanse dame benodig om uit te help met ons betsellings en kliente. Volgende is beslis 'n moet. - Jonger as 40 - Moet in Alberton bly of 10 minute weg. - Nie roker - Moet afrikaans eerste taal praat. -Moet bereid wees on 5 dae per week en ...
3 days ago